Tuesday, 1 October 2013

My reflektiewe skryfstuk

Om hierdie 'blog' te doen, was vir my baie opwindend. Ek het nog nooit so iets gedoen nie so dit was ook vir my 'n bietjie van 'n uitdaging.

Ek het baie dinge geleer wat ek gaan gebruik in die toekoms. Om in Afrikaans te skryf was nog nooit een van my sterkpunte nie maar ek dink ek het verbeter. As ek kon sou ek graag aan wil gaan met die 'blogging'. Dit was vir my 'n goeie uitlaat plek. Ek het dit vreeslik geniet.

Dankie vir die wonderlike ervaring.

1 comment:

  1. Jy skryf eintlik heel goed in Afrikaans. Ek is bly dat jy dit geniet het. Sterkte met die eksamen!

    ReplyDelete