Tuesday, 27 August 2013

persoonlike skryfstuk

Halo daar! Ek is Naomi, soos julle almal weet. Ek is 'n ingebore, trots suid-afrikaner. Ek woon al my hele lewe lank hier en kan my nie verbeel hoe dit voel om in 'n ander land te woon nie.In my blog gaan ek julle vertel hoekom ek so sterk oor volk en vaderland voel en hopelik sal julle ook kan sien wat ek sien en ervaar wat ek ervaar.Almal mag dalk nie so voel nie,maar vir die wat  tog so voel, moet nie bang wees om ons land se naam om hoog te hou nie. Ons is 'n land van vele kleure, nasies en rykdom, dit is hoekom ek trots suid afrikaans is.

1 comment:

  1. Enkele opmerkings:

    1. trots suid-afrikaner - trotse Suid-Afrikaner
    2. moet nie bang - moenie bang
    3. om hoog - hoog
    4. Suid-Afrikaans met hoofletters en 'n koppelteken asseblief.

    ReplyDelete